In hierdie pakket verduidelik Juffrou Marlene Graad 8 Wiskunde op 'n maklike en verstaanbare wyse. Die lesse is kort, volledig en in korter video’s opgebreek sodat jy Wiskunde maklik vanuit jou huis of koshuiskamer kan bemeester. Die lesse volg die huidige sillabus en indien daar enige additionele video's beskikbaar is oor seker onderwerpe sal jy daartoe toegang kry.
You can also join this program via the mobile app. Go to the app
Wat behels die Pakket
Telgetalle & Heelgetalle
.1 step
Verhouding,Koers & Persentasies
.2 steps
Finansies
.1 step
Gewone Breuke & Desimale Breuke
Getalpatrone & Verwantskappe
Algebra
Eksponentwette
Algebraiese Vergelykings
Funkies-Die reguitlyn
.1 step
Prys
2 Plans Available, From R 399,00/month