top of page
Aanlyn Wiskunde Klasse deur Juffrou Marlene
Elke pakket is spesiaal saamgestel om die volledige kurrikulum vir Graad 8, 9 of 10 te dek. Met jou maandelikse lidmaatskap kry jy toegang tot alle onderwerpe vir jou graad, weeklikse video-lesse, én 'n regstreekse vra-en-antwoord sessie met Juffrou Marlene.
Geen ekstra kostes – net gefokusde, verstaanbare ondersteuning vir jou kind se skooljaar.
All programs
Weeklikse Zoom-Sessie
Graad 10
Graad 9
Graad 8
Graad 8 - Wiskunde
Graad 8 - Wiskunde
Graad 9 - Wiskunde
Graad 9 - Wiskunde
Graad 10 - Wiskunde
Graad 10 - Wiskunde
bottom of page



