top of page

Graad 8 - 2026 Voorbereiding

Gee jou wiskundepunte ’n hupstoot in 2026! 🚀 Hersieningsprogram help nuwe Graad 8 leerders om met selfvertroue die klaskamer binne te stap. Vir slegs R350 kry jy toegang tot 5 videolesse om seker te maak jy is voorbereid. Waarom hierdie program? * Dit dek die nodige fondasie vir die nuwe jaar. * Leerders kan teen hul eie pas kyk en leer. * Bekostigbare, hoë-gehalte hersiening.

You can also join this program via the mobile app. Go to the app

Wat behels die Pakket

Prys

R 350,00

Kontak Juffrou Marlene

Bly op hoogte met die jongste nuus

  • Facebook

Enige Vrae?

Graad
bottom of page